-
Geskiedenis van die Koringbedryf
0R240,00Dit is nie alleen ‘n lekkerlees boek nie, maar is propvol geskiedkundige inligting en beslis ‘n waardevolle toevoeging tot die literatuur oor landbou in Suid Afrika. – Prof Andre Agenbag Universiteit Stellenbosch
-
Gesprekke oor Geestelike Waardes: Versamelde Opstelle 7
0R375,00Hierdie stukke is almal bydraes wat Saterdae in Die Burger verskyn het as OGeestelike WaardesO onder die skuilnaam DJS. Hulle handel oor die vraag na die goeie lewe. In antieke tye het di vraag egter twee vrae tegel_k ingesluit, wat eers geleidelik sou ontwikkel tot twee afsonderlike vrae. Die Ogoeie leweO kon vra na sowel ‘n gelukkige as na ‘n morele lewe. Wat is nodig om gelukkig te lewe? En wat is nodig om menslik te lewe? Hier word oor albei di vrae nagedink in stukke bedoel as OgesprekkeO in verskillende betekenisse van die woord. Allereers is hulle bedoel as uitnodigings tot gesprek. Lesers word genooi om te lees en te luister, dalk na ‘n storie, ‘n vraag, ‘n herinnering, ‘n aanhaling, dalk na ‘n klag. Dis eerder vrae met suggesties of dinge dan nie dalk s of s is nie? Of dit dan moontlik is om nders te dink? Of dit sin maak om nie saam te stem nie? Dikwels eindig hulle as oop vrae, in die hoop dat die gesprek iewers sal voortgaan.
-
Gewone Taal
0R380,00Gewone Taal: On Oorsig is On boek oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme op woord-, sins- en teksvlak. Die boek fokus merendeels, maar nie uitsluitlik nie, op regstekste omdat hierdie tekstipes vir ontoeganklikheid en ondeursigtigheid vir nie spesialislesers berug is. Een groot bydrae is die kontrolelys wat leiding aan skrywers bied oor watter konstruksies hulle liefs moet vermy en watter konstruksies hulle met groot nut kan gebruik. Hierbenewens word heelwat praktiese toepassingsvoorbeelde voorsien, wat demonstreer hoe komplekse konstruksies op verskillende teksvlakke herskryf kan word om leesbegrip te verhoog. Hoewel die boek On sterk teoretiese begronding het, gaan dit ook om die toepassing daarvan in die praktyk, met die uiteindelike doel om gewone mense te bemagtig en sodoende hulle basiese reg op toegang tot inligting te verwesenlik.
-
Global Bodies in Grey Zones
0R315,00Global Bodies in Grey Zones departs from the current globalised market in biological material and treatments. Three different forms of medical travel are in focus: transplant travel, fertility travel and stem cell travel. The global travelling includes legally organised cross-border care, as well as completely illegal activities involving trafficking in bodies and body parts implicating a range of people, technologies and treatments. The theoretical focus is grey zones ? various places where people, money, bodies, and so on constitute components in an international market. The authors are researchers from the cultural, social and medical sciences. They examine how people’s desperation, hopes and longing for health and reproduction fuel the travels.
eBook: View eBook Version
-
Global Bodies in Grey Zones
0R0,00Global Bodies in Grey ZonesEdeparts from the current globalised market in biological material and treatments. Three different forms of medical travel are in focus: transplant travel, fertility travel and stem cell travel. The global travelling includes legally organised cross-border care, as well as completely illegal activities involving trafficking in bodies and body parts implicating a range of people, technologies and treatments. The theoretical focus is grey zones ? various places where people, money, bodies, and so on constitute components in an international market. The authors are researchers from the cultural, social and medical sciences. They examine how people’s desperation, hopes and longing for health and reproduction fuel the travels.
Print: View Print Version
-
Globalisation Volume 1
0R300,00Since the adoption of the Accra Declaration by the World Alliance of Reformed Churches in Accra, Ghana, 2004 churches in the Reformed communion all over the world have been confronted with some of the most burning issues of our day: globalisation in the myriad life-changing ways it impacts on the world and the lives of ordinary people in communities everywhere.
-
Globalisation Volume 2
0R375,00In the course of three years, the Globalisation Project has gathered experts from a variety of disciplines to reflect together on globalisation, its origins, its manifestations and consequences, particularly for the Christian religion and for Christian churches today. This second volume on this theme in the Beyers Nauda Series, also represents a selection of papers that were presented at consultations of the Joint Project, in this case during those held at Stellenbosch and Emden, Germany, in 2009.
-
-
Godverlanger
0R495,00?Gerrit Brand se skrywes getuig van die denke van iemand wat met nuwe oa na die woreld rondom ons kyk. Hy het in elkeen van sy rubrieke ‘n verrassende gesigsblik op oorbekende teologiese sake gegee. Ek eer dia sagte denker vir sy bydrae.? – Adri-Louise van Renen-Fourie
-
Good, Better, Best
0R250,00When we figure out exactly what it is that we are each made of, unexpected things to begin to happen. Good things. Magic begins to sparkle. Anxieties and fears take a hike. Opportunities come beckoning. Life happens in all its glory. And those are the moments when we will feel wholeheartedly awesome. Wholeheartedly unstoppable. The only problem? Getting there. Breathe. Live. Let every moment take you to a place where goodbyes are hard to come by. Be in love with your life. Better yet, be in love with you. Grab onto life with both hands and don’t let go. Are you going to slide down to the mountain when the going gets rough, or are you going to crawl on your hands and knees until you get to the top? The choice is yours – only you know what you are truly made of and capable of. Journey with me as we grapple with all the things that hold us back from living up to our potentials and the things that keep us from living the life we have always wanted. Let’s start doing good so that we can be better people in order to live our best lives.
-
Graad R in Perspektief
0R415,00Graad R in Perspektief is ‘n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeakindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus lo op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto’s.
eBook: View eBook Version
-
Graad R in Perspektief
0R335,00Graad R in Perspektief is ‘n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto’s.
Print: View Print Version