• Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes

    Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes

    0

    ‘Kort nE sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite dia geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van dia streek en sy sub-streke ? Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schafer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied ‘n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en omliggende dele ? Lank voor die meeste historici het hy besef dat ‘n persoonlike onderhoud met iemand wat ‘n bepaalde ervaring gehad het ‘n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto’s wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.?’
    – Hermann Giliomee

    eBook: View eBook Version

    R590,00
    Add to cart
  • Boxed set: The Anglo-Boer War 963 Days / The Anglo-Boer War Maps, Stats & Facts

    Boxed set: The Anglo-Boer War 963 Days / The Anglo-Boer War Maps, Stats & Facts

    0

    This bundle e-book volume contains both ‘The Anglo-Boer War’ and the accompanying ‘Maps, Stats & Facts’ volume from Pieter G Cloete.

    R710,00
    Add to cart
  • Brothers in Armchairs

    Brothers in Armchairs

    0

    This book gives a fascinating insight into the engine room of the once powerful political communication instrument of the then ruling National Party: Naspers and its founding newspaper, Die Burger. It shows with academic precision how management, editors and journalists in the field played out their parts in the transformation period of a politically and culturally divided society.

    R240,00
    Add to cart
  • Challenging the Apartheids of Knowledge in Higher Education through Social Innovation

    Challenging the Apartheids of Knowledge in Higher Education through Social Innovation

    0

    In order to understand the relationship between social innovation and the reimagining of the knowledge economy necessary to reorient higher education most fully towards the public good, we must draw from the experiences of those working on the front lines of change. This collection represents diverse voices and disciplines, drawing together the critical reflections of academics, students and community partners from across South Africa. The book seeks to bring together theoretical and practical lessons about how research methods can be used in socially innovative ways to challenge the OapartheidsO of knowledge in higher education and to promote the democratization of the knowledge economy.E

    eBook: View eBook Version

    R345,00
    Add to cart
  • Contemporary Military Geosciences in South Africa

    Contemporary Military Geosciences in South Africa

    0

    Contemporary Military Geosciences in South Africa presents the reader with chapters celebrating the scope, reach and impact of themes researched by military geoscientists. The first topics under investigation ranges from battlefield archaeology and battlefield tourism to military environmental management and the development of a unique South African spatial decision support system for military integrated environmental management. This is followed by an in-depth look at contemporary maritime factors at play in South Africa. The book is concluded by an analysis of the issues surrounding military mobility software and terrain negotiability, as well as a comprehensive examination of how geographic factors influence the distribution of natural radionuclides in a military area.

    eBook: View eBook Version

    R495,00
    Add to cart
  • Critical Reflections on Physical Culture at the Edges of Empire

    Critical Reflections on Physical Culture at the Edges of Empire

    0

    This groundbreaking anthology provides a transnational view of the use of physical culture practices – to strengthen, discipline, and reimagine the human body. Exploring theses of colonialism, gender disparities, and race relations, this international examination of bodily practices is a must read for all sport historians and those interested in physical training and its meanings. Erudite, solid, enlightening, this is a truly valuable book for our field.E

    eBook: View eBook Version

    R270,00
    Add to cart
  • Defence Diplomacy and National Security Strategy

    Defence Diplomacy and National Security Strategy

    0

    The post-cold war era presented security challenges that at one level are a continuation of the cold war era; at another level, these phenomena manifested in new forms. Whether the issues of economics and trade, transfer of technologies, challenges of intervention, or humanitarian crisis, the countries of the South (previously pejoratively labelled OThird WorldO or OdevelopingO countries) have continued to address these challenges within the framework of their capabilities and concerns. The volume explores defence diplomacies, national security challenges and strategies, dynamics of diplomatic manoeuvers and strategic resource management of Latin American, southern African and Asian countries.

    eBook: View eBook Version

    R390,00
    Add to cart
  • Defence Diplomacy and National Security Strategy

    Defence Diplomacy and National Security Strategy

    0

    The post-cold war era presented security challenges that at one level are a continuation of the cold war era; at another level, these phenomena manifested in new forms. Whether the issues of economics and trade, transfer of technologies, challenges of intervention, or humanitarian crisis, the countries of the South (previously pejoratively labelled OThird WorldO or OdevelopingO countries) have continued to address these challenges within the framework of their capabilities and concerns. The volume explores defence diplomacies, national security challenges and strategies, dynamics of diplomatic manoeuvers and strategic resource management of Latin American, southern African and Asian countries.

    Print: View Print Version

    R315,00
    Add to cart
  • Die Begin: God en Geloof in Fort De Goede Hoop 1652-1655

    Die Begin: God en Geloof in Fort De Goede Hoop 1652-1655

    0

    Wat gebeur wanneer skepe die windverwaaide suidpunt van Afrika teen die helfte van die 17de eeu aandoen en hulle On maritieme diensstasie ontwikkel? Wat gebeur wanneer hierdie mense die Christelike geloof saamdra en aan Cabo de Bona Esperana beoefen en uitleef? Die boek vertel hierdie verhaal opnuut uit die oorspronklike bronne. Watter mense was dit wat die Bybel saamgebring het? Wat het hulle gesing, gebid, geglo? Aan watter weergawe van die Christendom is destyds voorkeur gegee? Die geskiedenis word dikwels beskryf asof God en geloof nie saak maak nie en eintlik weglaatbaar is. Die boek gee On ander perspektief. Die samehang van geskiedenis en godsdiens is opgespoor en beskryf. Vir almal wat vandag met die omstrede verlede en met mekaar saamleef.

    R380,00
    Add to cart
  • Die Kaapse Helpmekaar

    Die Kaapse Helpmekaar

    0

    Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ‘n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus ‘n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ‘n kredietverskaffer vir tersiere opleiding van Afrikaanse studente vir meer as ‘n honderd jaar, verteenwoordig die verhaal in ‘n sekere sin die verhaal van Afrikaners – van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiere onderrig. Dit verskaf ‘n Afrikaner-antwoord op ‘n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, ‘n templaat en ‘n benadering voorhou waarby ‘n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind.

    Print: View Print Version

    R440,00
    Add to cart
  • Die Kaapse Helpmekaar

    Die Kaapse Helpmekaar

    0

    Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ‘n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus ‘n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ‘n kredietverskaffer vir tersiore opleiding van Afrikaanse studente vir meer as ‘n honderd jaar, verteenwoordig dia verhaal in ‘n sekere sin die verhaal van Afrikaners ? van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiore onderrig. Dit verskaf ‘n Afrikaner-antwoord op ‘n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, ‘n templaat en ‘n benadering voorhou waarby ‘n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind.

    eBook: View eBook Version

    R550,00
    Add to cart
  • Die Noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842)

    Die Noordwaartse beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842)

    0

    Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as On stel of individueel.

    Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770_1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770_1842).

    R450,00
    Add to cart