• In Different Times

    In Different Times

    0

    EThis is the first attempt to bring together diverse scholars, using different lenses, to study South AfricaOs Border War. As a book, it is critical in approach, provides deeper reflection, and focuses specifically on the SADF experience of the war. The result is a more complex picture of the warOs dynamics and its legacies. Although South Africa is a vastly different country today, the study of the Border War opens a range of questions, also relevant to contemporary deployments such as in Lesotho (1998) and the Central African Republic (2013). It includes the debate on participation in foreign conflicts; on the deployment, design and preparation of appropriate, modern armed forces and their use as foreign policy instruments in far_off theatres; on military planning; and, as the historical controversies regarding the battles at Cuito Cuanavale and Bangui illustrate, on the interface between foreign campaigning and domestic politics.

    eBook: View eBook Version

    R550,00
    Add to cart
  • In ons Bloed

    In ons Bloed

    0

    Dis in hierdie bloed waar die polsslag van ‘n eens dinamiese en kleurvolle gemeenskap tot uiting kom. Deur ‘n interaktiewe benadering tot geskiedskrywing, ontsluit hierdie publikasie die ervarings van ‘n randgemeenskap wat eens sentraal aan Stellenbosch was maar noodgedwonge moes skuif as gevolg van die Groepsgebiedewet.

    In ons bloed maak aanspraak op die besitreg van ‘n eie geskiedenis wat tot nou toe verskuil was in om-die-vuur stories. Hierdie diepliggende ondervindings word nou uiteindelik losgemaak van ‘n eie ingehokte verlede, om opnuut weer die helende bloed van dit wat ons bind, te laat vloei.

    R375,00
    Add to cart
  • Khaki-clad Springboks

    Khaki-clad Springboks

    0

    Rugby was played constantly during World War II by service teams. Whenever soldiers met or gathered, sport and games developed. Rugby in the armed forces was often an exuberant reaction from the stern reality of war. It was played with knee-pads on the dusty, gritty sand of the desert and on grass beside the Nile river. This is the story of rugby matches played by the 6th South African Armoured Division in Egypt, Italy and their tour of Europe.

    Print: View Print Version

    R0,00
    Add to cart
  • Meer oor PJ van der Merwe

    Meer oor PJ van der Merwe

    0

    Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schaefer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as’t ware ‘n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het … In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was … ‘n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed. – Hemann Giliomee

    Print: View Print Version

    R220,00
    Add to cart
  • Meer oor PJ van der Merwe

    Meer oor PJ van der Merwe

    0

    ‘Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schafer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as?t ware ‘n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Woreldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het ? In dia bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was ? ‘n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K. Hancock, wat in die tydskrif, The Economic History Review, gepubliseer is, wat beter as alle ander pogings slaag om die unieke bydrae van Van der Merwe tot die Suid-Afrikaanse historiografie te beskryf en te ontleed.’ – Hemann Giliomee

    eBook: View eBook Version

    R275,00
    Add to cart
  • Military Psychology for Africa

    Military Psychology for Africa

    0

    Military Psychology for Africais the first textbook of its kind from Africa. Selected authors with competent military psychology knowledge, skills, expertise and experience each contributed a chapter to this unique book. The book empowers academics, students and military fellows to apply this knowledge at academic institutions and military units, during operations, and in presenting short courses. The book will also equip soldiers with new knowledge for advancing peace on the continent and abroad.

    eBook: View eBook Version

    R525,00
    Add to cart
  • Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842)

    Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842)

    0

    Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ‘n stel of individueel.Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770’1842) en TREK – Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770’1842).

    R360,00
    Add to cart
  • On Record

    On Record

    0

    Popular Afrikaans music artists have done well in post-apartheid South Africa and enjoy the enthusiastic support of loyal fans. This support is fuelled by a complex set of emotions linked to ?being Afrikaans? in a culturally pluralistic society. In On Record, van der Merwe investigates the interplay between popular music and the unfolding of Afrikaans culture politics from the start of the twentieth century to the present. It includes a search for the earliest recorded Afrikaans songs and documents subsequent phases of music development that reflect the agency of ordinary individuals – artists and listeners – against a background of fundamental societal and political change. It regards both the music mainstream and the alternative, and reveals, among other things, historical cases of compliance and resistance regarding the master narrative of Afrikaner nationalist ideology, the attempts by cultural entrepreneurs to establish authority over popular Afrikaans culture, class tension, lasting racial exclusivity, protest and censorship, and the post-apartheid invocation of Afrikaner nostalgia and white victimhood. Ultimately, On Record provides an uninterrupted account, and a critique, of the entire history of recorded popular Afrikaans music up to the present.

    eBook: View eBook Version

    R435,00
    Add to cart
  • Pioneers of the Dorsland

    Pioneers of the Dorsland

    0

    Translated by Margaretha Schaefer, Pioneers of the Dorsland provides a journalistic account of PJ van der Merwe’s travels to the Northwest where he interviewed farmers, clergymen, teachers, businessmen, policemen, officials of the magistrate court, divisional council and school board. Van der Merwe introduces the narrative by explaining that it focuses on the peculiar migratory way of life of the region’s half-nomadic pioneers. He highlights his efforts as an exhaustive attempt that may prove useful to any future historian interested in the area. Van der Merwe also published other similar works during his time as a researcher, traveller, historian and journalist – Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770-1842, Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie, 1657-1842 and Trek: Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap. Pioneers of the Dorsland is also available in Afrikaans.

    Print: View Print Version

    R215,00
    Add to cart
  • Pioneers of the Dorsland

    Pioneers of the Dorsland

    0

    Translated by Margaretha Schafer, Pioneers of the Dorsland provides a journalistic account of PJ van der Merwe’s travels to the Northwest where he interviewed farmers, clergymen, teachers, businessmen, policemen, officials of the magistrate court, divisional council and school board. Van der Merwe introduces the narrative by explaining that it focuses on the peculiar migratory way of life of the region’s half-nomadic pioneers. He highlights his efforts as an exhaustive attempt that may prove useful to any future historian interested in the area.

    Van der Merwe also published other similar works during his time as a researcher, traveller, historian and journalist ? Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770?1842, Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie, 1657?1842 and Trek: Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap. Pioneers of the Dorsland is also available in Afrikaans.

    eBook: View eBook Version

    R265,00
    Add to cart
  • Pioniers van die Dorsland

    Pioniers van die Dorsland

    0

    Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ‘n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).

    Print: View Print Version

    R215,00
    Add to cart
  • Pioniers van die Dorsland

    Pioniers van die Dorsland

    0

    Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ‘n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).

    eBook: View eBook Version

    R265,00
    Add to cart