-
Opstelle oor Gereformeerd-wees Vandag
0Wat beteken dit vandag vir Gereformeerde kerke en gelowiges om deel te wees van die Gereformeerde geloof en tradisie ? ook op die vasteland van Afrika? Om vandag die Christelike geloof te beliggaam? Hoe vind dia geloof sigbare gestalte, ook in die erediens en aanbidding? Hoe lyk die lewe van mense wat dia geloof uitleef ? ook in die openbare lewe en samelewing? Om die Christelike geloof te betuig? Om watter soort identiteit en om watter soort etiese reaksie op uitdagings van ons tyd en omgewing vra dit? Hierdie opstelle dink na oor dia soort vrae en nooi uit tot sEEm-dink, sEEm-praat en sEEm-doen.
-
Oral and Manuscript Culture in the Bible
0Drawing on a wide range of scholarship dealing with the properties and function of the materialities of the oral and scribal arts, as well as oral-scribal interfaces, the author unfolds before our eyes and makes manifest to our ears a world of communications in which there are no original texts, let alone original speech, where manuscripts are written to be remembered and read out aloud, where scribal products exhibit both a metonymic and a polyvalent quality.
-
Pathways in Ethics
0“The public rationality of Christian faith is demonstrated in the way that Christian convictions make contributions to the contents and substance of intellectual, pluralistic public discourses on themes like economic justice and human rights. The impact of Christian faith for all walks of life, from the most intimate individual life to the most social, global and cosmic life, are dealt with in this great work of Public Theology from the African soil.” – Prof Nico Koopman
-
Pathways in Theology
0This volume exhibits the engaging and challenging work of public and ecumenical theologian Piet Nauda. The collection of 26 essays, written over three decades, constitutes an important contribution to public theology by critically and creatively evaluating diverse pathways through the landscape of Ecumenical, African, and Reformed theologies.
-
People’s and Workers’ Climate Justice Charter Futures for South Africa
0The worldOs first Climate Justice Charter emerged out of campaigning by the South African Food Sovereignty Campaign and Cooperative and Policy Alternative Centre during the recent drought (2014-2021) in South Africa. It was developed in dialogue with drought affected communities, labour unions, social justice and environmental justice organisations, faith-based communities, youth and children, climate scientists and climate justice activists. Moreover, it translated climate justice ideas, part of global struggles for the past two decades, for frontline struggles in the country. “This book focuses on South Africa, but captures the dilemma of all Africa and the Global South. It lays bare the climate injustice and polycrisis in the world, the resilience of the peoples and the intergenerational crimes committed by perpetrators. We are slipping beyond injury time, at the precipice. Read this book, share the message and join forces to chart the way to life and sanityO (Nnimmo Bassey).E
-
Pioneers of the Dorsland
0Translated by Margaretha Schafer, Pioneers of the Dorsland provides a journalistic account of PJ van der Merwe’s travels to the Northwest where he interviewed farmers, clergymen, teachers, businessmen, policemen, officials of the magistrate court, divisional council and school board. Van der Merwe introduces the narrative by explaining that it focuses on the peculiar migratory way of life of the region’s half-nomadic pioneers. He highlights his efforts as an exhaustive attempt that may prove useful to any future historian interested in the area.
Van der Merwe also published other similar works during his time as a researcher, traveller, historian and journalist ? Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770?1842, Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie, 1657?1842 and Trek: Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap. Pioneers of the Dorsland is also available in Afrikaans.
eBook: View eBook Version
-
Pioneers of the Dorsland
0Translated by Margaretha Schaefer, Pioneers of the Dorsland provides a journalistic account of PJ van der Merwe’s travels to the Northwest where he interviewed farmers, clergymen, teachers, businessmen, policemen, officials of the magistrate court, divisional council and school board. Van der Merwe introduces the narrative by explaining that it focuses on the peculiar migratory way of life of the region’s half-nomadic pioneers. He highlights his efforts as an exhaustive attempt that may prove useful to any future historian interested in the area. Van der Merwe also published other similar works during his time as a researcher, traveller, historian and journalist – Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek, 1770-1842, Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie, 1657-1842 and Trek: Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap. Pioneers of the Dorsland is also available in Afrikaans.
Print: View Print Version
-
Pioniers van die Dorsland
0Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ‘n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).
eBook: View eBook Version
-
Pioniers van die Dorsland
0Hierdie reeks van 4 historiese boeke deur P.J. van der Merwe herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDFformaat, as ‘n stel of individueel. Die ander boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842) en TREK Studies oor die Mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap (1770-1842).
Print: View Print Version
-
Plate en Politiek
0Populere Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post’apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur ‘n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee om Afrikaans te wees in ‘n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populere musiek en die ontvouing van ‘n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit ‘n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinere mense – kunstenaar en luisteraar – weerspieel teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populere Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post’apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek ‘n on-onderbroke weergawe van, en ‘n kritiese blik op, meer as ‘n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.
Print: View Print Version