Description
Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T.O. Honiball is die hoogtepunt van jare se navorsing oor die skeppingswerk van die spotprent- en strokieskunstenaar Thomas Osche Honiball (1905?1990).
Dit bevat uittreksels uit die gewilde versamelings, Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf en Adoons-hulle.
Die boek is beskikbaar as ‘n aflaaibare e-boek sowel as in gedrukte formaat. Dit is ook in Engels beskikbaar as T O Honiball: Culture with a Smile.