Availability: In Stock

Taalkundige essays

R295,00

?Hierdie bundel bevat oorspronklike navorsing van ‘n baie hoa gehalte. In elkeen van die agt hoofstukke kom daar ‘n besondere bydrae na vore.? – Prof. Christo van Rensburg, Noordwes-Universiteit

?Hierdie werk is ‘n kombinasie van oorspronklike (nuwe) navorsing, die herbewerking van vroear gepubliseerde werk, asook die verwerking van lesings en referate. Die bydraes in die bundel dra by om onontginde terreine te ondersoek en ander te verfyn in die lig van nuwe insigte.? – Prof. Wannie Carstens, Noordwes-Universiteit
?Die bydraes bied ‘n nuwe perspektief op relevante aspekte van Afrikaans. Dit is oorspronklike navorsing en waardevolle leesstof vir nagraadse studente en veral ook vir kundiges in die betrokke vakgebied.? – Prof. Rufus H. Gouws, Universiteit Stellenbosch

Buy Type

Category: ISBN: 9781928357483

Description

Additional information

book-format

Paperback