Availability: In Stock

Onderweg- ‘n musiekstorie van 40 jaar

R295,00

Jannie du Toit vertel die verhaal van sy opwindende loopbaan in Afrikaanse musiek. Foto’s, koerantknipsels en briewe illustreer die verhaal van ligte Afrikaanse musiek wat veertig jaar gelede nog in kinderskoene was, tot waar Jannie vandag ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf is.

Buy Type

Category: ISBN: 9781919985435

Description

Jannie du Toit vertel die verhaal van sy opwindende loopbaan in Afrikaanse musiek. Foto’s, koerantknipsels en briewe illustreer die verhaal van ligte Afrikaanse musiek wat veertig jaar gelede nog in kinderskoene was, tot waar Jannie vandag ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf is.

Additional information

book-format

Paperback