Availability: In Stock

Fritz Ponelis en die Afrikaanse Taalwetenskap

R310,00

Die boek lewer On belangrike bydrae ten opsigte van die nasionale n internasionale gesprek oor teoretiese taalkunde. Ponelis self het bydraes in Afrikaans n Engels gelewer en het in internasionale akademiese tydskrifte gepubliseer. Daarom is dit belangrik om sy spoor te volg vanaf sy eerste publikasie tot by sy dood en veral nou, meer as 10 jaar n sy afsterwe, waar sy spore steeds duidelik in sy vakgebied afgedruk l en nuwe navorsing steeds uit sy werk voortspruit. Uiteraard is iemand van di statuur se navorsing belangrik vir die vakgebied as geheel en behoort die relevansie van so _ belangrike persoon se nalatenskap van tyd tot tyd herevalueer te word. Die hoofstukke wat in hierdie boek vervat is, bou meestal voort op Ponelis se baanbrekerswerk op uiteenlopende terreine van die taalkunde, maar neem dit ook as uitgangspunt vir nuwe navorsing wat op sy beurt waarskynlik deur vakkundiges in Nederland en die Engelstalige wreld gelees en verreken sal word.

Buy Type

Category: ISBN: 9781991260017

Description

Additional information

book-format

Digital