Description
Beginsels van narkose vir die voorgraadse student is saamgestel deur die Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg, Universiteit Stellenbosch, Suid_Afrika. Die boek stel die voorgraadse student in narkose bekend aan die beginsels van narkose wat sal dien as On teoretiese grondslag vir die praktiese toepassing van narkose-tegnieke.
Dit is ook beskikbaar in Engels as Principles of anaesthesia for the undergraduate student.