Availability: In Stock

Aantekeninge by Koos Prinsloo

R360,00

Aantekeninge by Koos Prinsloo bied ‘n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by Human & Rousseau in 2008. In sy ontleding agterhaal Olivier Prinsloo se diverse bronne en bied insig in hoe die verhale vanaf Jonkmanskas (1982) ‘n steeds uitdagender konfrontasie word met literore konvensies, politieke magsvorme, geweld en uiteindelik die dood. Gerrit Olivier is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands en tans hoof van die Wits School of Arts aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Buy Type

Category: ISBN: 9781919985312

Description

Additional information

book-format

Digital