Availability: In Stock

Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd

R425,00

Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van Universiteit Stellenbosch put uit ‘n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie soos Die Burger, Volksblad en Beeld. Uit die aard van die onderwerp het Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal en, volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens in hierdie taalstryd was app_l op politici, driftige optogte en lokaalbesettings, dreigemente van ekondruk, boikotte en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Die boek is ‘n verwikkelde taalstryd.

Buy Type

Category: ISBN: 9781928424222

Description

Additional information

book-format

Paperback