Availability: In Stock

Tweede Refleksie

R460,00

Johan Degenaar word tereg beskou as een van die mees invloedryke Suid-Afrikaanse filosowe van sy generasie.

Oor die jare het hy sy studente geUnspireer en begelei tot die ontdekking van ‘n krities-denkende en selfstandige lewenshouding waardeur hulle lewens geraak, verander en verryk is.

As publieke intellektueel het hy oorspronklike, tydige en dikwels onverskrokke bydraes gelewer tot ‘n kritiese bevraagtekening van die heersende denke van die dag ? vanaf diskoerse oor die politiek tot godsdiens en die kunste.

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109509

Description

Additional information

book-format

Paperback