Availability: In Stock

Teksredaksie

R630,00

‘Teksredaksie is ‘n baie welkome en uiters nuttige Afrikaanse handboek gemik op die byeenbring van die jongste insigte in teksversorging en die opleiding van taalpraktisyns. ?Hierdie kombinasie van teoretiese besinning en verantwoording met ‘n duidelik gepaardgaande praktykgerigtheid is werklik uniek en behoort ongetwyfeld die bruikbaarheid van die boek in velerlei opleidingskontekste te verseker.? ? Prof Anne-Marie Beukes Hoof van Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap, Universiteit van Johannesburg

eBook: View eBook Version

Buy Type

Category: ISBN: 9781920338299

Description

‘Teksredaksie is ‘n baie welkome en uiters nuttige Afrikaanse handboek gemik op die byeenbring van die jongste insigte in teksversorging en die opleiding van taalpraktisyns. ?Hierdie kombinasie van teoretiese besinning en verantwoording met ‘n duidelik gepaardgaande praktykgerigtheid is werklik uniek en behoort ongetwyfeld die bruikbaarheid van die boek in velerlei opleidingskontekste te verseker.? ? Prof Anne-Marie Beukes Hoof van Departement Linguistiek en Literatuurwetenskap, Universiteit van Johannesburg

Additional information

book-format

Paperback