Availability: In Stock

Gesprekke oor Geestelike Waardes: Versamelde Opstelle 7

R375,00

Hierdie stukke is almal bydraes wat Saterdae in Die Burger verskyn het as OGeestelike WaardesO onder die skuilnaam DJS. Hulle handel oor die vraag na die goeie lewe. In antieke tye het di vraag egter twee vrae tegel_k ingesluit, wat eers geleidelik sou ontwikkel tot twee afsonderlike vrae. Die Ogoeie leweO kon vra na sowel ‘n gelukkige as na ‘n morele lewe. Wat is nodig om gelukkig te lewe? En wat is nodig om menslik te lewe? Hier word oor albei di vrae nagedink in stukke bedoel as OgesprekkeO in verskillende betekenisse van die woord. Allereers is hulle bedoel as uitnodigings tot gesprek. Lesers word genooi om te lees en te luister, dalk na ‘n storie, ‘n vraag, ‘n herinnering, ‘n aanhaling, dalk na ‘n klag. Dis eerder vrae met suggesties of dinge dan nie dalk s of s is nie? Of dit dan moontlik is om nders te dink? Of dit sin maak om nie saam te stem nie? Dikwels eindig hulle as oop vrae, in die hoop dat die gesprek iewers sal voortgaan.

Buy Type

Category: ISBN: 9781998951338

Description

Additional information

book-format

Digital