Availability: In Stock

Gedagtes oor Geestelike Waardes: Versamelde Opstelle 6

R375,00

Die gedagtes in di bundel gaan terug op bydraes wat in die Afrikaanse koerant, Die Burger, se Saterdag-uitgawe verskyn het, in die rubriek OGeestelike waardesO onder die skuilnaam DJS. Ook hulle was deurgaans geskryf in di hoop dat ons dalk OdieperO mag lewe meer nadenkend, meer geprikkel tot groter verwondering, meer vraend, meer nuuskierig, meer waarderend, meer erkentlik oor die wonderbare gawes en die ryke verrassings van dit wat ons werklikheid en waarheid en mens-wees noem; meer bewus van wat ons aan andere doen en hoe ons woorde en dade en versuim hulle dalk raak, selfs mag wond.

Buy Type

Category: ISBN: 9781998951314

Description

Additional information

book-format

Digital