Availability: In Stock

Binne die Kring-Dans van die Kuns

R340,00

EOGod lag op On koggelende wyse skreeusnaaks: dood waar is jou angel! Wie laaste lag, dit is die allerlaaste lag van vreugde. Johan wil in hierdie boek die gereformeerde teologie in die 21ste eeu laat lag. Want God se estetika spreek mense nie aan op wat hulle moet doen of hulle prestasies nie, maar op wie hulle is; deur die genade van God is ons wie ons is (1 Kor 15:10). So prakties is die Praktiese Teologie van On kring-dans.O

Prof Danil Louw

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109202

Description

EOGod lag op On koggelende wyse skreeusnaaks: dood waar is jou angel! Wie laaste lag, dit is die allerlaaste lag van vreugde. Johan wil in hierdie boek die gereformeerde teologie in die 21ste eeu laat lag. Want God se estetika spreek mense nie aan op wat hulle moet doen of hulle prestasies nie, maar op wie hulle is; deur die genade van God is ons wie ons is (1 Kor 15:10). So prakties is die Praktiese Teologie van On kring-dans.O

Prof Danil Louw

Additional information

book-format

Digital