Availability: In Stock

Stellenbosch Gholfklub 1904-2020

R230,00

Stellenbosch Gholfklub is ‘n omvattende volume wat na die gholfklub se geskiedenis kyk vanaf 1904 tot 2020. Die boek skop af by die stigtingsjaar en sluit verskeie sleutelgebeurtenisse in: Wreldoorlog I & II; die uitbreiding van die bane vanaf die eerste gras-setperke ingestel is tot die 18-putjiebaan ‘n werklikheid word; verskeie lede wat kampione geword het en toernooie gewen het; die gholfklub wat die PGA-toernooi huisves; en die vrouafdeling van die gholfklub. Die boek sluit af met ‘n lys van die presidente en klubkapteins sedert die stigting van die gholfklub.E

Buy Type

Category: ISBN: 9780639707945

Description

Stellenbosch Gholfklub is ‘n omvattende volume wat na die gholfklub se geskiedenis kyk vanaf 1904 tot 2020. Die boek skop af by die stigtingsjaar en sluit verskeie sleutelgebeurtenisse in: Wereldoorlog I & II; die uitbreiding van die bane vanaf die eerste gras-setperke ingestel is tot die 18-putjiebaan ‘n werklikheid word; verskeie lede wat kampione geword het en toernooie gewen het; die gholfklub wat die PGA-toernooi huisves; en die vrouafdeling van die gholfklub. Die boek sluit af met ‘n lys van die presidente en klubkapteins sedert die stigting van die gholfklub.

Additional information

book-format

Digital