Availability: In Stock

Publieke Teologie as Profetiese Teologie?

R280,00

‘Hierdie werk bied On kritiese beskouing van die sosio-ekklesiologiese implikasies van die drierlei amp in die teologie van Karl Barth aan. Die fokus op die munus triplex in Barth se teologie word egter binne On groter vraagstelling geplaas, vandaar die verwysing na publieke teologie en profetiese teologie in die titel. Dit alles gebeur vanuit die bespreking van die diskoerse oor, en trajekte van, publieke teologie en profetiese teologie in Suid-Afrika. Die deeglike werk in hierdie boek lewer nie net On belangrike bydrae ten opsigte van Barth-resepsie in Suid-Afrika nie, maar ook dien dit as pleidooi en argument vir On volgehoue bemoeienis met Barth se teologie vir ons teologiese gesprekke vandag. Dit herinner so bietjie aan Willie Jonker se opmerking dat Barth dalk nie agter ons nie maar moontlik nog voor ons l!’ – Prof. Robert Vosloo, Universiteit Stellenbosch, Suid-Afrika

Buy Type

Category: ISBN: 9781998951178

Description

Additional information

book-format

Digital