Description
Die boek bevat ‘n reeks kritiese opstelle oor ‘n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe wat al amper koud is, sowel as die meer onlangses, soos die ‘De la Rey’ lied. Die boek wil die leser aanmoedig om na te dink oor die herinneringe van wit Afrikaanssprekendes.