Availability: In Stock

Twyfelaars wat Glo

R220,00

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid’Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos Tussen wanhoop en hoop, Om Isak te offer en Bybel, diskussie, lees en herlees. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

Print: View Print Version

Buy Type

Category: ISBN: 9781928480037

Description

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei A lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid’Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos Tussen wanhoop en hoop, Om Isak te offer en Bybel, diskussie, lees en herlees. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

Additional information

book-format

Digital