Availability: In Stock

Skoolleierskap en die Skep van Produktiewe Leerruimtes in Skole

R300,00

Hierdie boek dien as On hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneel of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding van mense betrokke is en na verbeterde leeruitkomste streef. Leer- en onderrigprosesse vind binne bepaalde leerruimtes of leeromgewings plaas, en elk van hierdie ruimtes het On unieke karakter asook potensiaal wat wag om ontsluit te word. Onderrig of die oordrag van kennis kan in byna enige ruimte soos On klaskamer, laboratorium, tuin of onder On boom plaasvind. Ongeag op watter ruimte daar vir leer en onderrig besluit word, daar moet deurgaans fyn besin word oor hoe om die potensiaal wat in die verskillende leerruimtes opgesluit l in die beste belang van die leerders of studente te ontsluit aangesien dit On direkte invloed op die leeruitkomste en akademiese prestasies kan uitoefen.

eBook: View eBook Version

Buy Type

Category: ISBN: 9781991201102

Description

Additional information

book-format

Paperback