Availability: In Stock

Ratwerke van die Menslike Siel

R265,00

Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek ‘n siel? Wat besiel my? Leef ek besield en sit daar ‘siel? in dit wat ek vandag doen?
Die boek wil mense se oa oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval gebeur, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en ‘n besielde lewe te ontdek.

Buy Type

No valid buy type available.

Category: ISBN: 9781919980362

Description

Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek ‘n siel? Wat besiel my? Leef ek besield en sit daar ‘siel? in dit wat ek vandag doen?
Die boek wil mense se oa oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval gebeur, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en ‘n besielde lewe te ontdek.

Additional information

book-format

Hardback