Description
Wat beteken dit vandag vir Gereformeerde kerke en gelowiges om deel te wees van die Gereformeerde geloof en tradisie ? ook op die vasteland van Afrika? Om vandag die Christelike geloof te beliggaam? Hoe vind dia geloof sigbare gestalte, ook in die erediens en aanbidding? Hoe lyk die lewe van mense wat dia geloof uitleef ? ook in die openbare lewe en samelewing? Om die Christelike geloof te betuig? Om watter soort identiteit en om watter soort etiese reaksie op uitdagings van ons tyd en omgewing vra dit? Hierdie opstelle dink na oor dia soort vrae en nooi uit tot sEEm-dink, sEEm-praat en sEEm-doen.