Availability: In Stock

Ons ongehoorde soort

R340,00

Die opstelle in die boek gee erkennning aan Antjie Krog se veelsydigheid as skrywer deurdat dit ondersoek instel na die werk wat Krog op die gebied van die poasie, prosa en vertaling doen. Daar word aandag gegee aan belangrike temas in haar werk en rekenskap gegee van bepaalde ontwikkelinge in haar oeuvre. Die fokus val op haar verhouding met die literore tradisie waarbinne sy skryf, haar interaksie met vroulike literore voorgangers en vroue uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis, haar bemoeienis met die transformasies van identiteit binne die Suid-Afrikaanse en Afrika-konteks, haar pogings om deur vertaling die ruimte van Afrikaans uit te brei en haar gedurfde hantering van vroulike liggaamlikheid.

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109981

Description

Additional information

book-format

Paperback