Availability: In Stock

n Skrywer by sonsopkoms

R265,00

EOn Skrywer by sonsopkoms. Op sewentig is Hennie Aucamp dit steeds in werk en lewe: OOn Vroegopstaner met On kyk wat, soos by sonsopkoms, dinge uit die donker van die niebestaande wek tot On lewe-in-woordeO. Om hom te huldig op On leeftyd wat aldus nog altyd in die teken van die oggend staan, bring Lina Spies en Lucas Malan hier On sestiental essays, gedigte en geleentheidstukke oor die man en sy werk byeen.

Die bydraers is vriende en kollegas wat Aucamp ken en vereer as die skepper van On veelkantige en immer vernuwende oeuvre, maar ook as On gewer by uitnemendheid.

Buy Type

Category: ISBN: 9781919980102

Description

Additional information

book-format

Digital