Description
?Gerrit Brand se skrywes getuig van die denke van iemand wat met nuwe oa na die woreld rondom ons kyk. Hy het in elkeen van sy rubrieke ‘n verrassende gesigsblik op oorbekende teologiese sake gegee. Ek eer dia sagte denker vir sy bydrae.? – Adri-Louise van Renen-Fourie