Availability: In Stock

Geloof en Openbare Lewe

R480,00

Het die Christelike geloof enigiets met die openbare lewe te make, het die geloof enigiets betekenisvol by te dra tot die openbare lewe ? en indien wel, hoe gebeur dit? Wat beteken ‘die openbare lewe’ eintlik? Op welke wyse indien enige kan die kerk ‘n bydrae tot die openbare lewe en die openbare mening lewer?

Op welke wyse verkondig en leef die kerk die evangelie as boodskap van ‘Heil vir die Wereld’ Die opstelle in hierdie bundel dink na oor hierdie soort vrae vanuit ‘n wye verskeidenheid van gesigshoeke. Talle van hierdie vrae is van brandende belang in ‘n tyd waarin baie gepraat word oor die sogenaamde ‘sekularisasie? en waarin baie mense wonder oor die relevansie van die kerk in ‘n tydgees soos vandag.

Buy Type

Category: ISBN: 9781920338015

Description

Het die Christelike geloof enigiets met die openbare lewe te make, het die geloof enigiets betekenisvol by te dra tot die openbare lewe ? en indien wel, hoe gebeur dit? Op welke wyse indien enige kan die kerk ‘n bydrae tot die openbare lewe en die openbare mening lewer?

Op welke wyse verkondig en leef die kerk die evangelie as boodskap van ‘Heil vir die Wereld’ Die opstelle in hierdie bundel dink na oor hierdie soort vrae vanuit ‘n wye verskeidenheid van gesigshoeke. Talle van hierdie vrae is van brandende belang in ‘n tyd waarin baie gepraat word oor die sogenaamde ‘sekularisasie? en waarin baie mense wonder oor die relevansie van die kerk in ‘n tydgees soos vandag.

Additional information

book-format

Paperback