Description
Is daar ‘n alternatiewe geestelike heenkome vir diegene wat ontgogel is deur die kerk en die tradisionele Christendom, hulle wat in ‘n postmoderne woreld leef en nie meer tuis is in ‘n kerk wat steeds met dogmas vorendag kom wat gegrond is op ‘n letterlike, ouworeldse interpretasie van die Bybel nie?