Availability: In Stock

Craven Stories

R0,00

Uit die mond van familie, vriende, kollegas en spelers spruit ‘n huldeblyk oor die legende Dok Craven. Hierdie storiebundel bied ‘n blik op die humoristiese, “e;bedonnerde”e; man en sy bondgenoot Bliksem deur die oe van JannieEngelbrecht, Dawie Snyman, Jan Boland Coetzee, Divan Serfontein, Carel en Morne du Plessis en meer. Dok was ‘n rugby-meesterbrein, strateeg en vegter vir sport. Hy het gemeenskappe versoen en bande gesmee hierdeur.

Print: View Print Version

Buy Type

Category: ISBN: 9781928314868

Description

Uit die mond van familie, vriende, kollegas en spelers spruit ‘n huldeblyk oor die legende Dok Craven. Hierdie storiebundel bied ‘n blik op die humoristiese, “e;bedonnerde”e; man en sy bondgenoot Bliksem deur die oe van JannieEngelbrecht, Dawie Snyman, Jan Boland Coetzee, Divan Serfontein, Carel en Morne du Plessis en meer. Dok was ‘n rugby-meesterbrein, strateeg en vegter vir sport. Hy het gemeenskappe versoen en bande gesmee hierdeur.

Additional information

book-format

Digital