Availability: In Stock

Chris Brink: Anatomie van ‘n omvormer

R190,00

Professor Chris Brink het in Januarie 2002 die sewende Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch geword. Sy vyfjaar?termyn het in die teken van moeilike en uitdagende omstandighede gestaan. Hy moes die Universiteit in ‘n nuwe tydvak inlei waar transformasie van veral die histories Afrikaanse universiteite sterk op die voorgrond was. Die bundel is ‘n versameling van sy belangrikste toesprake met reaksies daarop van die media. Die boek sluit ook bydraes in van verskeie kollegas en kennisse.

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109783

Description

Additional information

book-format

Digital