Description
Augustinus was een van die grootste teoloa wat ooit geleef het. Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis nE hom radikaal beUnvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit ‘n populor-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.