Availability: In Stock

In ons Bloed

R375,00

Dis in hierdie bloed waar die polsslag van ‘n eens dinamiese en kleurvolle gemeenskap tot uiting kom. Deur ‘n interaktiewe benadering tot geskiedskrywing, ontsluit hierdie publikasie die ervarings van ‘n randgemeenskap wat eens sentraal aan Stellenbosch was maar noodgedwonge moes skuif as gevolg van die Groepsgebiedewet.

In ons bloed maak aanspraak op die besitreg van ‘n eie geskiedenis wat tot nou toe verskuil was in om-die-vuur stories. Hierdie diepliggende ondervindings word nou uiteindelik losgemaak van ‘n eie ingehokte verlede, om opnuut weer die helende bloed van dit wat ons bind, te laat vloei.

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109141

Description

Additional information

book-format

Paperback