Availability: In Stock

Die Begin: God en Geloof in Fort De Goede Hoop 1652-1655

R380,00

Wat gebeur wanneer skepe die windverwaaide suidpunt van Afrika teen die helfte van die 17de eeu aandoen en hulle On maritieme diensstasie ontwikkel? Wat gebeur wanneer hierdie mense die Christelike geloof saamdra en aan Cabo de Bona Esperana beoefen en uitleef? Die boek vertel hierdie verhaal opnuut uit die oorspronklike bronne. Watter mense was dit wat die Bybel saamgebring het? Wat het hulle gesing, gebid, geglo? Aan watter weergawe van die Christendom is destyds voorkeur gegee? Die geskiedenis word dikwels beskryf asof God en geloof nie saak maak nie en eintlik weglaatbaar is. Die boek gee On ander perspektief. Die samehang van geskiedenis en godsdiens is opgespoor en beskryf. Vir almal wat vandag met die omstrede verlede en met mekaar saamleef.

Buy Type

Category: ISBN: 9781991260178

Description

Additional information

book-format

Digital